Het u al deur ”n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van ‘Ja ek sal’ verander het in ‘Ek sal nie’ saam met die verlies van al die drome wat nooit vervul sal word nie? Geskei En Nie Meer Bang Nie: Emosionele Ondersteuning vir die Nuut Geskeide is die eerste boek van ”n trilogie geskryf om lesers te help met post-egskeiding sake terwyl u ook bemoediging verskaf word wat u sal benodig soos wat u aanbeweeg.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● ISBN 9781667407784 ● Vertaler Marlette Taljaard ● Uitgeverij Babelcube Inc. ● Gepubliceerd 2021 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8022700 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer