Linda Henderson 
Die Pêrel in sy Oester [EPUB ebook] 

Soporte

Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy »n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, ‘Die Pêrel in sy Mossel’ deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!

€2.95
Métodos de pago
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781071563540 ● Traductor Bianca Bunge ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2020 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8175221 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.881 Ebooks en esta categoría