Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy ”n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, ‘Die Pêrel in sy Mossel’ deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!
Compre este e-book e ganhe mais 1 GRÁTIS!
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781071563540 ● Tradutor Bianca Bunge ● Editora Babelcube Inc. ● Publicado 2020 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 8175221 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM