Schalk W van Heerden is «n Afrikaner wat passievol is oor «n beter Suid-Afrika. Hy is «n predikant by Fontaineblaeu Gemeenskapskerk in Randburg. Hy is die medestigter van Betereinders, «n organisasie wat dit beywer vir gesonde rasseverhoudings wat lei tot «n florerende samelewing.
1 Ebooks de Schalk W. van Heerden
Schalk W van Heerden: Betereinder
Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy onderso …
EPUB
Africaans
DRM
€10.99