Schalk W van Heerden is « n Afrikaner wat passievol is oor « n beter Suid-Afrika. Hy is « n predikant by Fontaineblaeu Gemeenskapskerk in Randburg. Hy is die medestigter van Betereinders, « n organisasie wat dit beywer vir gesonde rasseverhoudings wat lei tot « n florerende samelewing.
1 Ebooks par Schalk W. van Heerden
Schalk W van Heerden: Betereinder
Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy onderso …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99