Samestelling 
Werkboek: My ouma is  »n rock-ster [PDF ebook] 

Support

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en  »n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe  »n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…

€0.01
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format PDF ● Pages 21 ● ISBN 9780639604367 ● Maison d’édition LAPA Publishers ● Publié 2020 ● Téléchargeable 6 fois ● Devise EUR ● ID 9425093 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 958 589 Ebooks dans cette catégorie