Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ”n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ”n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format PDF ● Strony 21 ● ISBN 9780639604367 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2020 ● Do pobrania 6 czasy ● Waluta EUR ● ID 9425093 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM