
‘As jy van sielkundige speurverhale met ”n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou.’
Dit was ”n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ”n week sedert ek iemand doodgeskiet het, ”n week sedert my gewese man vermoor is. Dit was ”n emosionele week. Maar die lewe gaan aan. Ek is aangestel om te ontdek wie doodsdreigemente aan dr Ruth Carey, ”n omstrede psigiater, gestuur het. Die roete het gelei tot twee sterk booswigte en binne...
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667454665 ● Translator Nelmari Marais ● Publisher Goylake Publishing ● Published 2023 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 9059761 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader