Hannah Howe 
Liefde en Koeëls [EPUB ebook] 

Wsparcie
Pokrywa Hannah Howe: Liefde en Koeëls (ePUB)

’As jy van sielkundige speurverhale met ”n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou.’
 Dit was ”n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ”n week sedert ek iemand doodgeskiet het, ”n week sedert my gewese man vermoor is.  Dit was ”n emosionele week.  Maar die lewe gaan aan.  Ek is aangestel om te ontdek wie doodsdreigemente aan dr Ruth Carey, ”n omstrede psigiater, gestuur het.  Die roete het gelei tot twee sterk booswigte en binnekort was die doodsdreigemente op my gemik, dreigemente wat toegeneem het na twee moorde.Intussen het ek ná jare van gesinsgeweld probeer sin maak van my privaat lewe. Dr Alan Storey, ”n prominente sielkundige, het beweer dat hy my liefhet, en ek was sterk aangetrokke tot hom. Maar die jare van huishoudelike mishandeling het my emosioneel geknak en ek was huiwerig om myself  tot ”n verhouding te verbind.Liefde en Koeëls is die verhaal van ”n dramatiese week in my lewe, ”n week van sielsondersoek, selfontdekking en verlossing.

€1.03
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667454665 ● Tłumacz Nelmari Marais ● Wydawca Goylake Publishing ● Opublikowany 2023 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 9059761 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

118 651 Ebooki w tej kategorii