Dihanna Taute 
Skadujagter [EPUB ebook] 

समर्थन

‘Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise. Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!’- Skadujagter. 17 jarige Heibrandt bevind homself in ‘n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het – met ‘n verband om die gat in sy kop. Hierdie sielkundige riller is ‘n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.

€7.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Dihanna Taute is op 6 Januarie 1983 in Welkom gebore. Sy is die skrywer van die gewilde ‘Lehandi’-reeks met titels soos ​Ek en Prins Donkerkuif ​(2016). Sy is vereer met ‘n ATKV Woordveertjie in Namibië in 2017. Sy en haar man het onlangs na Nieu-Seeland verhuis met hul 4 kinders.

यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 148 ● ISBN 9780798177306 ● फाइल का आकार 0.3 MB ● आयु 20-17 वर्षों ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2018 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 6463124 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

58,181 इस श्रेणी में ईबुक