Dihanna Taute 
Skadujagter [EPUB ebook] 

поддержка

‘Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise. Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!’- Skadujagter. 17 jarige Heibrandt bevind homself in ‘n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het — met ‘n verband om die gat in sy kop. Hierdie sielkundige riller is ‘n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.

€7.99
Способы оплаты

Об авторе

Dihanna Taute is op 6 Januarie 1983 in Welkom gebore. Sy is die skrywer van die gewilde ‘Lehandi’-reeks met titels soos ​Ek en Prins Donkerkuif ​(2016). Sy is vereer met ‘n ATKV Woordveertjie in Namibië in 2017. Sy en haar man het onlangs na Nieu-Seeland verhuis met hul 4 kinders.

Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 148 ● ISBN 9780798177306 ● Размер файла 0.3 MB ● Возраст 20-17 лет ● издатель Human & Rousseau ● опубликованный 2018 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 6463124 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

58 181 Электронные книги в этой категории