‘Pablo se pleidooi’ is ”n roman waarin die eensaamheid, afknouery, ondeug en selfsug van ”n vader verweef is, en die onverskilligheid van ”n moeder wat haar seun aan sy lot oorlaat om ”n nuwe lewe met ”n man wat ”n belowende toekoms verseker.
Pablo is ”n agtjarige seun wat net een vriend het wat hy kan vertrou, maar ”n reeks gebeure lei hom tot ”n tragiese lot.
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● ISBN 9781071573150 ● अनुवादक John Carter ● प्रकाशक Babelcube Inc. ● प्रकाशित 2020 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 8048885 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है