’Pablo se pleidooi’ is ”n roman waarin die eensaamheid, afknouery, ondeug en selfsug van ”n vader verweef is, en die onverskilligheid van ”n moeder wat haar seun aan sy lot oorlaat om ”n nuwe lewe met ”n man wat ”n belowende toekoms verseker.
Pablo is ”n agtjarige seun wat net een vriend het wat hy kan vertrou, maar ”n reeks gebeure lei hom tot ”n tragiese lot.
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071573150 ● Tłumacz John Carter ● Wydawca Babelcube Inc. ● Opublikowany 2020 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 8048885 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM