Mart Meij 
Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite [PDF ebook] 

समर्थन

Die Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite dek die Nasionale Kurrikulumraamwerk vir kinders van geboorte tot vier jaar oud se vroeë leer- en ontwikkelingsareas (ELDA’s) om kinders se ontwikkeling, kennis en vaardighede deur middel van interaktiewe aktiwiteite te bevorder. Dié handleiding bestaan uit daaglikse onderrigplanne saamgestel vir drie ouderdomsgroepe. 

€14.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Mart Meij is ’n oudgrondslagfase-onderwyseres en kwalifiseer in Gespesialiseerde Onderwys en -Bestuur. Sy doseer aan die Onderwyskollege vir Verdere Opleiding in Pretoria en fokus sedert haar aftrede op die skryf van opvoedkundige materiaal vir vroeë kinderontwikkeling en die grondslagfase bekend as die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.

यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप PDF ● पेज 352 ● ISBN 9781776073610 ● फाइल का आकार 45.4 MB ● प्रकाशक Best Books ● प्रकाशित 2020 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7697656 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

12,932 इस श्रेणी में ईबुक