Die Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite dek die Nasionale Kurrikulumraamwerk vir kinders van geboorte tot vier jaar oud se vroeë leer- en ontwikkelingsareas (ELDA’s) om kinders se ontwikkeling, kennis en vaardighede deur middel van interaktiewe aktiwiteite te bevorder. Dié handleiding bestaan uit daaglikse onderrigplanne saamgestel vir drie ouderdomsgroepe.
About the author
Mart Meij is ’n oudgrondslagfase-onderwyseres en kwalifiseer in Gespesialiseerde Onderwys en -Bestuur. Sy doseer aan die Onderwyskollege vir Verdere Opleiding in Pretoria en fokus sedert haar aftrede op die skryf van opvoedkundige materiaal vir vroeë kinderontwikkeling en die grondslagfase bekend as die New All-In-One en Nuwe Alles-In-Een-reeks.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format PDF ● Pages 352 ● ISBN 9781776073610 ● File size 45.4 MB ● Publisher Best Books ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7697656 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader