VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALE
Hierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word. As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs ’n bietjie romanse gepaardgaan, lees dan gerus hierdie spanningsvolle woestynverhale.
#saharawoestyn
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 73 ● ISBN 9781928498582 ● फाइल का आकार 0.5 MB ● संपादक Pieter Haasbroek ● प्रकाशक Pieter Haasbroek ● देश GB ● प्रकाशित 2022 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 8239279 ● कॉपी सुरक्षा के बिना