Pieter Haasbroek 
Vyf Sahara Woestyn Kortverhale [EPUB ebook] 

支持

VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALE

Hierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word. As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs ’n bietjie romanse gepaardgaan, lees dan gerus hierdie spanningsvolle woestynverhale.

#saharawoestyn

€6.39
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 73 ● ISBN 9781928498582 ● 文件大小 0.5 MB ● 编辑 Pieter Haasbroek ● 出版者 Pieter Haasbroek ● 国家 GB ● 发布时间 2022 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8239279 ● 复制保护

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

99,492 此类电子书