Barend Vos 
Uit die Beek 2019 [EPUB ebook] 
365 dagstukkies

Dukung

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

€8.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Barend Vos is ‘n bekende Christenskrywer en predikant. Daar het al verskeie boeke uit sy pen verskyn: van dagstukkies tot literêre fiksie en romans met ‘n Bybelse agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir sy Bybelse roman Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir sy gebedeboek oor die Bybelse psalms, Die ewigheid in my hart. Barend skryf maandeliks ‘n humoristiese skets vir Li G-tydskrif, die sogenaamde Grootseun-stories. En hy lewer ‘n gereelde bydrae vir Volksblad se ‘Woord en Perspektief’-rubriek. Hy is in 2015 met ‘n ATKV-Mediaveertjie vir een van die Grootseun-stories bekroon.

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 400 ● ISBN 9780796320940 ● Ukuran file 0.8 MB ● Penerbit Lux Verbi ● Diterbitkan 2018 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 6453447 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

139,293 Ebooks dalam kategori ini