Barend Vos 
Uit die Beek 2019 [EPUB ebook] 
365 dagstukkies

Wsparcie

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

€8.99
Metody Płatności

O autorze

Barend Vos is 'n bekende Christenskrywer en predikant. Daar het al verskeie boeke uit sy pen verskyn: van dagstukkies tot literêre fiksie en romans met 'n Bybelse agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir sy Bybelse roman Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir sy gebedeboek oor die Bybelse psalms, Die ewigheid in my hart. Barend skryf maandeliks 'n humoristiese skets vir Li G-tydskrif, die sogenaamde Grootseun-stories. En hy lewer 'n gereelde bydrae vir Volksblad se 'Woord en Perspektief’-rubriek. Hy is in 2015 met 'n ATKV-Mediaveertjie vir een van die Grootseun-stories bekroon.

Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 400 ● ISBN 9780796320940 ● Rozmiar pliku 0.8 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2018 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 6453447 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

139 293 Ebooki w tej kategorii