Chris Karsten 
Die versoeking van Thomas Maas [EPUB ebook] 

Dukung

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. 
Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is ‘n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? ‘n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans. 

€13.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en in 2010 word Seisoen van sonde bekroon met die ATKV-prys vir Spanningslektuur. In 2011 ontvang Karsten beide die ATKV-prosaprys en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. 

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 384 ● ISBN 9780798181174 ● Ukuran file 0.5 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2020 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7602850 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

118,500 Ebooks dalam kategori ini