Chris Karsten 
Die versoeking van Thomas Maas [EPUB ebook] 

Stöd

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ’n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ’n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. 
Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is ’n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? ’n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans. 

€13.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en in 2010 word Seisoen van sonde bekroon met die ATKV-prys vir Spanningslektuur. In 2011 ontvang Karsten beide die ATKV-prosaprys en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. 

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 384 ● ISBN 9780798181174 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7602850 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

118 500 E-böcker i denna kategori