Coenie Burger 
Oop Deure [EPUB ebook] 
Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer

Dukung

Oop deure is nie maar net nog ’n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir ons tyd. Soos dit ’n goeie eksegeet betaam, verduidelik Burger hoe die boek gespreek het tot die gelowiges vir wie dit oorspronklik geskryf is – in ’n wêreld wat totaal anders as ons s’n gelyk het. Hy bied egter ook ’n passievolle toe-eiening van die boodskap van die boek vir ons eie tyd – op so ’n manier dat ons beter insig in ons eie situasie kry en die talle geleenthede raaksien...

baca lebih lajut
€10.99
cara pembayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 180 ● ISBN 9781868044887 ● Ukuran file 6.1 MB ● Usia 22-99 tahun ● Penerbit CLF Publishers ● Kota Cape Town ● Negara ZA ● Diterbitkan 2020 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7796506 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

137,596 Ebooks dalam kategori ini