Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het “n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere.
3 Ebooks oleh Ivor Swartz
Ivor Swartz: Die verlore seun vannie Gaatjie
‘Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.’ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle …
EPUB
Afrikanas
DRM
€10.99
Ivor Swartz: Kies die lewe
Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie on …
EPUB
Afrikanas
DRM
€10.99
Ivor Swartz: Nogtans-geloof
Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie? Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk ‘n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor and …
EPUB
Afrikanas
DRM
€10.99