Ivor Swartz 
Die verlore seun vannie Gaatjie [EPUB ebook] 

Dukung

‘Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.’ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw,  ‘n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde’oppasser’, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ‘n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  

€10.99
cara pembayaran

Tentang Penulis

Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het ‘n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere. 

Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 208 ● ISBN 9780796322197 ● Ukuran file 0.2 MB ● Penerbit Lux Verbi ● Diterbitkan 2020 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7524110 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

137,596 Ebooks dalam kategori ini