Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings. Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie. Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, ‘n skaduwee van die man wat hy eens was. Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg?
Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, ‘n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie. Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal?
Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin. Die geveg om die vrede te wen.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781071599396 ● Traduttore Nelmari Marais ● Casa editrice Goylake Publishing ● Pubblicato 2021 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 8050235 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM