Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings. Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie. Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, ‘n skaduwee van die man wat hy eens was. Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg?
Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, ‘n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie. Wat het met Glyn gebeu...
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071599396 ● Penterjemah Nelmari Marais ● Penerbit Goylake Publishing ● Diterbitkan 2021 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 8050235 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM