Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in ’n BAIE slegte bui. En as ’n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie …
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 27 ● ISBN 9780799362350 ● Casa editrice LAPA Uitgewers ● Pubblicato 2013 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 5206097 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM