Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in ’n BAIE slegte bui. En as ’n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie …
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 27 ● ISBN 9780799362350 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206097 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器