Jeremy Vearey 
Rooisand [EPUB ebook] 
Die verhaal van Dirk Aruseb en die Bondelswarts

Supporto

Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal.
Rooisand speel af  in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier. 
 

€13.99
Modalità di pagamento

Circa l’autore

Kirby van der Merwe het in die Paarl grootgeword. Hy het beeldende kuns studeer en was lank kunsonderwyser. Klapperhaar slaap nie stil nie was sy debuutroman in 1999. Hy is ’n bekroonde skilder en joernalis, en het al ‘n verskeidenheid Engelse romans na Afrikaans vertaal.

Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 320 ● ISBN 9780798184687 ● Dimensione 0.5 MB ● Traduttore Kirby Van der Merwe ● Casa editrice Human & Rousseau ● Pubblicato 2024 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 9929390 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

780.327 Ebook in questa categoria