Jeremy Vearey 
Rooisand [EPUB ebook] 
Die verhaal van Dirk Aruseb en die Bondelswarts

Stöd

Dirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal.
Rooisand speel af  in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie – vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier. 
 

€13.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Kirby van der Merwe het in die Paarl grootgeword. Hy het beeldende kuns studeer en was lank kunsonderwyser. Klapperhaar slaap nie stil nie was sy debuutroman in 1999. Hy is ’n bekroonde skilder en joernalis, en het al ’n verskeidenheid Engelse romans na Afrikaans vertaal.

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 320 ● ISBN 9780798184687 ● Filstorlek 0.5 MB ● Översättare Kirby Van der Merwe ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2024 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9929390 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

769 864 E-böcker i denna kategori