Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in beide Afrikaans en Engels.
The Senior bilingual school dictionary (Gr. 10–12) offers 50 000+ headwords. The layout and language guidance support successful translation and communication in both English and Afrikaans.
Circa l’autore
Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 640 ● ISBN 9781868902156 ● Dimensione 4.8 MB ● Casa editrice Pharos ● Pubblicato 2023 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 9226237 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM