Pharos Dictionaries 
Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary [EPUB ebook] 

Підтримка
 Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in beide Afrikaans en Engels.

The Senior bilingual school dictionary (Gr. 10–12) offers 50 000+ headwords. The layout and language guidance support successful translation and communication in both English and Afrikaans. 
€9.99
методи оплати

Про автора

Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.
Придбайте цю електронну книгу та отримайте ще 1 БЕЗКОШТОВНО!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 640 ● ISBN 9781868902156 ● Розмір файлу 4.8 MB ● Видавець Pharos ● Опубліковано 2023 ● Видання 1 ● Завантажувані 24 місяців ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 9226237 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

183 347 Електронні книги в цій категорі