Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van ‘n drang, die inneem van ‘n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as ‘n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet meer betekenis te vind in ons lewe. Deur met vreugde...
Circa l’autore
Rudi Swanepoel is ‘n predikant by NG Gemeente Andrew Murray in Johannesburg. Hy is passievol oor kosmaak en gasvry wees. Ná matriek begin studeer Rudi teologie aan di...
Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 240 ● ISBN 9780796321312 ● Dimensione 0.3 MB ● Casa editrice Lux Verbi ● Pubblicato 2019 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 6979395 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM