Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle ‘n verskil kan maak.
Circa l’autore
Schalk W van Heerden is ‘n Afrikaner wat passievol is oor ‘n beter Suid-Afrika. Hy is ‘n predikant by Fontaineblaeu Gemeenskapskerk in Randburg. Hy is die medestigter van Betereinders, ‘n organisasie wat dit beywer vir gesonde rasseverhoudings wat lei tot ‘n florerende samelewing.Acquista questo ebook e ricevine 1 in più GRATIS!
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 244 ● ISBN 9780796323064 ● Dimensione 10.9 MB ● Casa editrice Lux Verbi ● Pubblicato 2023 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 8831283 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM