Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot én roerend, oor die koshuislewe – op skool én universiteit, selfs oorsee – deur ’n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, akteur en komediant Schalk Bezuidenhout, Huisgenoot-...
About the author
Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (kyk NET Elders: Die Camino, Die Ware Naarheid en Via Weg! Agterpaaie) en veelbekroonde joernalis. Hy het voorheen by Weg, Lit Net...
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 320 ● ISBN 9780795801662 ● File size 0.4 MB ● Publisher Queillerie ● Published 2019 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 6904495 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader