Louis Jonker 
Die Bybel in fokus [EPUB ebook] 
Hoe om gelowig én denkend te lees

Support

Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere ‘problematiese’ tekste? Die Bybel in fokus is ‘n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.

€11.99
payment methods

About the author

Prof Louis Jonker het ‘n Ph D van Stellenbosch Universiteit. Hy is ‘n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles het die  Andrew Murray-Desmond Tutu prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika gewen in 2018. Hy is getroud en het twee seuns en bly in Stellenbosch. 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 288 ● ISBN 9780796322340 ● File size 1.2 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7414387 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

138,013 Ebooks in this category