Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere ‘problematiese’ tekste? Die Bybel in fokus is ‘n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.
关于作者
Prof Louis Jonker het ‘n Ph D van Stellenbosch Universiteit. Hy is ‘n professor in Ou en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch. Sy boek Defining All-Israel in Chronicles het die Andrew Murray-Desmond Tutu prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika gewen in 2018. Hy is getroud en het twee seuns en bly in Stellenbosch.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780796322340 ● 文件大小 1.2 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7414387 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器