Kanak-kanak di bawah 11 Tahun SokonganCatalogBuku Kanak-KanakBuku CeritaKuliah / dongengUmur Pra SekolahKanak-kanak di bawah 11 TahunKanak-kanak lebih 12 tahunBiografiBuku Cerita Bukan FiksyenMain / Pembelajaran61,010 Ebooks dalam kategori ini Nelia Engelbrecht: Die Poort 1: Bewakers “Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Hospitaaltyd Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Annelie Ferreira: Dit vat guts Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Topsy Smith: Trompie Omnibus 2 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en T … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Esta Steyn: Die kolonel Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ’n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gesê hy kan diewe en … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Christien Neser: Amper Einstein Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primêre skool (die soveelste een) gediagnoseer word e … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Nadine Blom & Adriaan Blom: Blits 2: Operasie Hoërskool Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink wo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Janie Oosthuysen: Soene op ‘n Suzuki Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engel … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Wynand Louw: Mr Humperdinck’s Mysterious Manuscript Pete once again finds himself standing between Queen Cassandra’s kingdom and the forces of darkness. A mysterious manuscript has been stolen from Mr Humperdinck’s documents and Pete and his friends h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.49 Betsie van Niekerk: Anderkind ‘n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom A … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Muka surat seterusnya >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Tukar bahasa pengguna × ArabJermanInggerisSepanyolPerancisHindiIndonesiaItaliMelayuBelandaPolandPortugisRomaniaRusiaSwedenThaiTurkiUkraineVietnamCinaInternational Modal ×