Kinderen jonger dan 11 jaar OndersteuningCatalogKinderboekenVerhaalboekenLezing / sprookjesPre-schoolleeftijdKinderen jonger dan 11 jaarKinderen ouder dan 12 jaarBiografieënNon-fictie verhalenboekSpelen / leren61.010 E-boeken in deze categorie Annerle Barnard: Sweepslag Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in di … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Annelie Ferreira: Dit vat guts Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Topsy Smith: Trompie Omnibus 2 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en T … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Die vampiere van Londen Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Esta Steyn: Die kolonel Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ’n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gesê hy kan diewe en … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Christien Neser: Amper Einstein Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primêre skool (die soveelste een) gediagnoseer word e … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Nadine Blom & Adriaan Blom: Blits 2: Operasie Hoërskool Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink wo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Janie Oosthuysen: Soene op ’n Suzuki Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engel … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Wynand Louw: Mr Humperdinck’s Mysterious Manuscript Pete once again finds himself standing between Queen Cassandra’s kingdom and the forces of darkness. A mysterious manuscript has been stolen from Mr Humperdinck’s documents and Pete and his friends h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.49 Betsie van Niekerk: Anderkind ’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom A … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Volgende pagina >>> 0 0 Kassa 0,00 × × × Wijzig gebruikerstaal × ArabischDuitsEngelsSpaansFransHindiIndonesischItaliaansMaleisNederlandsPoolsPortugeesRoemeenseRussischZweedsThaisTurksOekraïensVietnameesChineseInternational Modal ×