Agama / Teologi SokonganCatalogSains ManusiaUmumFalsafahPsikologiAgama / TeologiSejarahBahasaPendidikanSeni / SenibinaMuzikUmum, EnsiklopediaKristianTeologi PraktikalJudaismeAgama LainBiblesTulisan KeagamaanPelbagai141,045 Ebooks dalam kategori ini Elise Nel: Ons raaiselpad met alzheimersiekte Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ‘n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarh … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Hein Kruger: Jou geldsake Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Jacelize de Waal: Salf vir jou seerkry Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dog … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Helena Olivier: Flentermens word heelmens Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas ‘n kankerdiagnose ontvang of moes ‘n geliefde aan die dood afst … EPUB Afrikaans Adobe DRM €10.99 Braam Klopper: Wanneer woorde ontbreek Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes ‘n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy – jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.49 Solly Ozrovech: Op vlerke van geloof Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk sê Solly Ozrovech: Vertrou op … EPUB Afrikaans Adobe DRM €9.99 Louis Jonker: Die Bybel in fokus Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere ‘problematiese’ tekste? Die Bybel in fokus is ‘n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees va … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Roelf Schoeman: Weermagstories Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat m … EPUB Afrikaans Adobe DRM €10.99 Murray Janson: Die Laaste sewe dae Die Bybel praat van eeue en jare en maande en weke en dae. Maar meestal van dae, omdat selfs die eeue tog ook maar dae is. Tog lees ons in die Bybel ook van weke wat stadig verbygegaan het omdat hull … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Henry Cloud: Die een oplossing vir die lewe Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir ’n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf … EPUB Afrikaans Adobe DRM €12.99 Muka surat seterusnya >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Tukar bahasa pengguna × ArabJermanInggerisSepanyolPerancisHindiIndonesiaItaliMelayuBelandaPolandPortugisRomaniaRusiaSwedenThaiTurkiUkraineVietnamCinaInternational Modal ×