Религия / Теология поддержкаЕлектронна книгаДуховная наукаГенералФилософия / РелигияПсихологияРелигия / ТеологияИсторияязыкиПедагогикаИскусство / АрхитектураМузыкаОбщее, словариХристианствопрактическое богословиеИудаизмдругие религииБиблейские изданияРелигиозные сочиненияДругое141 045 Электронные книги в этой категории Hettie Brittz: Kweek kinders met heel harte Ouers staan vandag, met die werklikheid van sosiale media en die internet, voor groter uitdagings as ooit. Die vertroude ouerskapkenner Hettie Brittz verduidelik hoe ons, terwyl ons ons kinders beske … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.49 Jacelize de Waal: Salf vir jou seerkry Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dog … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.99 Hein Kruger: Jou geldsake Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Dié boek wys jou jy kán ontslae raak van skuld, reg begroo … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.99 Helena Olivier: Flentermens word heelmens Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas ‘n kankerdiagnose ontvang of moes ‘n geliefde aan die dood afst … EPUB африкаанс Adobe DRM €10.99 Attie Van Wijk: Uit die beek 2014 Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korintiërs en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.99 Braam Klopper: Wanneer woorde ontbreek Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes ‘n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy — jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.49 Solly Ozrovech: Op vlerke van geloof Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk sê Solly Ozrovech: Vertrou op … EPUB африкаанс Adobe DRM €9.99 Louis Jonker: Die Bybel in fokus Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere ‘problematiese’ tekste? Die Bybel in fokus is ‘n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees va … EPUB африкаанс Adobe DRM €11.99 Neels Jackson: Ek kies steeds die kerk Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds el … EPUB африкаанс Adobe DRM €10.99 Jana Marx: Kultusse in Suid-Afrika Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in v … EPUB африкаанс Adobe DRM €12.99 Следущая страница >>> 0 0 касса 0,00 × × × Изменить язык пользователя × арабскийНемецкийанглийскийиспанскийФранцузскийхиндииндонезийскийитальянскиймалайскийнидерландский языкпольскийпортугальскийрумынскийрусскийшведскийтайскийтурецкийукраинецвьетнамскийкитайский языкInternational Modal ×