Dan Alatorre 
Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D”Escargot [EPUB ebook] 

Sokongan

”n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met ”n krappie en sy maats. Alles gaan goed totdat  ”n klein vreemdeling na ”n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis – in Frankryk!
Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!

€2.85
cara bayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi PERCUMA!
Bahasa Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507110966 ● Penterjemah Petro Ebersohn ● Penerbit Savvy Stories Books ● Diterbitkan 2022 ● Muat turun 3 kali ● Mata wang EUR ● ID 5065696 ● Salin perlindungan Adobe DRM
Memerlukan pembaca ebook yang mampu DRM

Lebih banyak ebook daripada pengarang yang sama / Penyunting

161,748 Ebooks dalam kategori ini