”n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met ”n krappie en sy maats. Alles gaan goed totdat ”n klein vreemdeling na ”n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis – in Frankryk!
Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9781507110966 ● Översättare Petro Ebersohn ● Utgivare Savvy Stories Books ● Publicerad 2022 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 5065696 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare