Net soos die vampieroorlog toeneem in ’n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir ’n pragtige nekromanser wat verbind is met ’n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van ’n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie … tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie ’n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het dat wanneer jy met vuur speel jy verseker verbrand gaan word.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 560 ● ISBN 9788835449621 ● Bestandsgrootte 0.3 MB ● Leeftijd 22-99 jaar ● Vertaler Angela Kruger ● Uitgeverij Tektime ● Gepubliceerd 2023 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8857620 ● Kopieerbeveiliging zonder