Net soos die vampieroorlog toeneem in ‘n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir ‘n pragtige nekromanser wat verbind is met ‘n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van ‘n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie … tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie ‘n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het dat wanneer jy met vuur speel jy verseker verbrand gaan word.
Mua cuốn sách điện tử này và nhận thêm 1 cuốn MIỄN PHÍ!
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 560 ● ISBN 9788835449621 ● Kích thước tập tin 0.3 MB ● Tuổi tác 22-99 năm ● Phiên dịch Angela Kruger ● Nhà xuất bản Tektime ● Được phát hành 2023 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8857620 ● Sao chép bảo vệ không có