Helen Bradford & Zelda Rowan 
Die oorlog kom huis toe [EPUB ebook] 
Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog

Ondersteuning

In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van ’n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.
Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms ’n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.

€17.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Elizabeth van Heyningen is ’n ere-navorsingsgenoot aan die Universiteit van Kaapstad. Sy is medeskrywer van Cape Town: The Making of a City (1998), Cape Town in the Twentieth Century (1999) en The Cape Doctor in the Nineteenth Century (2004). Haar jongste boek is The Concentration Camps of the Anglo-Boer War: A Social History (2013).

Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 272 ● ISBN 9780624058984 ● Bestandsgrootte 32.9 MB ● Editor Albert Grundlingh & Bill Nasson ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2013 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4534293 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

227.403 E-boeken in deze categorie