Helen Bradford & Zelda Rowan 
Die oorlog kom huis toe [EPUB ebook] 
Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog

Destek

In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van ‘n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.
Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms ‘n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.

€17.99
Ödeme metodları

Yazar hakkında

Elizabeth van Heyningen is ‘n ere-navorsingsgenoot aan die Universiteit van Kaapstad. Sy is medeskrywer van Cape Town: The Making of a City (1998), Cape Town in the Twentieth Century (1999) en The Cape Doctor in the Nineteenth Century (2004). Haar jongste boek is The Concentration Camps of the Anglo-Boer War: A Social History (2013).

Bu e-kitabı satın alın ve 1 tane daha ÜCRETSİZ kazanın!
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 272 ● ISBN 9780624058984 ● Dosya boyutu 32.9 MB ● Editör Albert Grundlingh & Bill Nasson ● Yayımcı Tafelberg ● Yayınlanan 2013 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4534293 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

224.853 Bu kategorideki e-kitaplar