Johann Voges 
Miskien is daar hoop [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse … selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe … in ’n seën of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seën” te hoop!

€9.99
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 210 ● ISBN 9781868044979 ● Bestandsgrootte 2.1 MB ● Leeftijd 22-99 jaar ● Uitgeverij CLF Publishers ● Stad Cape Town ● Land ZA ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7796508 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

139.397 E-boeken in deze categorie