KidKiddos Books & Shelley Admont 
Goeienag, My Liefie! [EPUB ebook] 

Ondersteuning

Dis vir Alex moeilik om te gaan slaap, so hy begin verskonings uitdink. Nadat hy ’n storie voor slaaptyd gelees het, stel sy pa voor dat hulle saam ’n droom beplan wat hy graag sou wou sien as hy aan die slaap raak. Ontdek saam waarheen hul verbeelding hulle neem terwyl hulle saam sy droom beplan.
Hierdie storie voor slaaptyd sal kinders help om geliefd en ontspanne te voel en hulle voor te berei op ’n rustige, slaap-gevulde nag.

€6.39
Betalingsmethoden
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 34 ● ISBN 9781525958496 ● Bestandsgrootte 1.1 MB ● Uitgeverij KidKiddos Books ● Gepubliceerd 2023 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8795643 ● Kopieerbeveiliging zonder

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

61.010 E-boeken in deze categorie