Dis vir Alex moeilik om te gaan slaap, so hy begin verskonings uitdink. Nadat hy ‘n storie voor slaaptyd gelees het, stel sy pa voor dat hulle saam ‘n droom beplan wat hy graag sou wou sien as hy aan die slaap raak. Ontdek saam waarheen hul verbeelding hulle neem terwyl hulle saam sy droom beplan.
Hierdie storie voor slaaptyd sal kinders help om geliefd en ontspanne te voel en hulle voor te berei op ‘n rustige, slaap-gevulde nag.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 34 ● ISBN 9781525958496 ● 文件大小 1.1 MB ● 出版者 KidKiddos Books ● 发布时间 2023 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8795643 ● 复制保护 无